Hulpvaardige kubernetiese skilpaaie: Kunsmatige Intelligensie en robotte in en om die huis LitNet, 02 Jun 2022 Inleiding Kunsmatige Intelligensie (KI) het meer van ’n alledaagse verskynsel in mense se lewens geword as wat ons altyd besef.